Author Topic: Gebruikersvriendelike Nederlands  (Read 157 times)

Offline Reneg8or

  • New Friend
  • *
  • Posts: 5
  • "Linux is Funix!"
Gebruikersvriendelike Nederlands
« on: April 01, 2013, 11:10:15 PM »
Goeiedag!

Ek groet gewoon alle Nederlandse/Vlaamse forumlede vanuit 'n heerlike nat,koue Kaapstad!    Soos julle kan sien, praat ek Afrikaans, 'n vereenvoudigde gebruikersvriendelike "distro" afkomstig van Nederlands.  Ons het dieselfde "kernel" maar het Die Taal oor meer as drie dekades 'n nuwe aangesig gegee, met verskillende dialekte.  Amper soos Gnome, KDE, ens., het ons Kaapse Afrikaans asook die verskillende streeksdialekte eie aan elke gebied of selfs provinsie.

Voeg daarby Maleise woorde asook heelwat ontleet aan Khoi-Khoi en ander inheemse tale en jy het 'n allegaartjie wat hom goed leen tot spitsvondigheid.

Ons hier was baie beindruk met die vriendelikheid asook goeie gedrag van sokkergeesdriftiges tydens die 2010 FIFA wereldbeker.  Oranje mense altyd welkom!
"Linux is Funix!"  :D

"I grew tired of going through the Hell of G8s"

Offline atolboo

  • Full Member
  • ***
  • Posts: 229
Re: Gebruikersvriendelike Nederlands
« Reply #1 on: April 03, 2013, 02:56:51 PM »
Heel leuk taaltje om te lezen vanuit het koude Nederland.

Offline DeBaas

  • Hero Member
  • *****
  • Posts: 1521
    • PCLinuxOS.nl
Re: Gebruikersvriendelike Nederlands
« Reply #2 on: April 14, 2013, 06:42:46 AM »
Vandaag de eerste echte lentedag in Den Haag,
Reneg8or groet en beter weer gewenst in Kaapstad ;)

Ed

Offline Reneg8or

  • New Friend
  • *
  • Posts: 5
  • "Linux is Funix!"
Re: Gebruikersvriendelike Nederlands
« Reply #3 on: April 14, 2013, 06:54:52 AM »
Baie dankie!  Na die dik sneeu is Nederland seker aan't huppel van vreugde en blydskap oor sonskyn en lentebloeisels.  Europa was toegegooi onder die sneuu; Kaapstad het 'n koel somer beleef.  Ons noem dit aardverwaming :D
"Linux is Funix!"  :D

"I grew tired of going through the Hell of G8s"

Offline atolboo

  • Full Member
  • ***
  • Posts: 229
Re: Gebruikersvriendelike Nederlands
« Reply #4 on: April 14, 2013, 11:28:13 AM »
...  Ons noem dit aardverwaming :D
Voor mij valt het gewoon onder de variaties van de natuur.
En inderdaad, het was vandaag schitterend buiten op de fiets (zonder jas)
« Last Edit: April 14, 2013, 11:32:22 AM by atolboo »